Renza manufactures artistic lighter weight concrete panels to clad wooden houses or ugly walls. It is ideal to restore garden sheds and tiny houses made from wood.

With this panels you can enclose damaged wood. The panels won't rot or burm. As it is concrete is is termite and ant resistend. You don't need to paint it, but you can, if you want to!

Renza vervaardig ligter gewig sement panele waarmee jy houthuisies en lelike mure kan herstel. Jy kan selfs onooglik teels daarmee wegsteek.

Links onder is 'n voorbeeld van een van die groter sementpanele wat vervaardig is. Afmeting: 60cm x 1meter lank. Regs is die cladding muur wat ideal is om lelike hoekies in die tuin te verfraai. Cladding mure is dik genoeg om huise van te bou.